KLEINGELD WORD GROOTGELD
Die toekoms van ons ekonomie lê in die hande van die volgende generasie. Dit is van kardinale belang om kinders van jongs af bloot te stel aan die wêreld van entrepreneurskap.
Hierdie kompetisie is ontwerp om kinders aan te moedig om hul kreatiwiteit, besigheidsvernuf en finansiële vaardighede te ontwikkel terwyl hulle leer hoe om hul eie besigheid te begin en te bestuur.
Waarom is dit belangrik?
In 'n vinnig veranderende wêreld is dit noodsaaklik dat kinders nie net akademiese kennis opdoen nie, maar ook praktiese lewensvaardighede aanleer.
Om kinders aan te moedig om op 'n jong ouderdom met geld te werk en hul eie besighede te begin, help om:
Die Weg na 'n Beter Toekoms
Deur hierdie kompetisie kry kinders die geleentheid
om hul drome in werklikheid te omskep en
die nodige vaardighede aan te leer om
suksesvolle entrepreneurs te word.
Dit plant die saad vir 'n generasie wat nie net werk soek nie, maar werk skep.
Ons glo dat elke kind die potensiaal het om 'n verskil te maak – al wat hulle nodig het, is die regte geleenthede en bemoediging. Hierdie kompetisie is 'n opwindende stap in die rigting van 'n toekoms waar jong entrepreneurs die ekonomie van môre help vorm.
Wat behels die pakket?
Inskrywings is gratis & die wenner van die Entrepreneursprojek 2025 kan R5000 wen.
Die entrepreneurs projek is 'n gestruktureerde program wat kinders stap-vir-stap begelei om hul eie besigheidsidees te ontwikkel en te implementeer.
Die proses werk as volg:
Onthou om te noem hoe oud jy is, in watter skool jy is en wat jou besigheids idee is.
entrepreneurs@worthitfoundation.co.za
©2025 All rights reserved. Design by Worthit foundation